Posts

Slot

Ons as groep het waargeneem dat die inheemse kennisstelsels ‘n groot   rol speel in die onderwysstelsels.  Dit was die beginpunt van die ontwikkeling van leer en onderrig wat bygedra het tot hoer akademiese prestasie. Dit is ook duidelik dat daar 'n verskeidenheid van inheemse kennisstelsels is in Suid-Afrika en regoor die werêld is, wat 'n bydrae dra tot die onderwysstelsel.  Dit gee skole 'n verskeidenheid van opsies om onderrig op 'n effektiewe manier te bied.

Beskrywing oor die inheemse kennis stelsels

.Inheemse kennisstelsels het geen algemene definisie nie. Die inheemse kennis word as ‘n  omvattende kennis wat tegnologieë en praktyke dek wat deur die inheemse en plaaslike mense bestaan het. Die oorlewing  en aanpassing in verskeie omgewings  steeds gebruik word. Inhemmse kennis assossieer die primitiewe,die ongetemdes en natuurlike. Die term “inheems” wat deur meeste Europeseërs begryp word as ‘n  sinoniem. Dit verwys na ‘n spesifieke  geografiese gebied waar mense woon wat dieselfde kultuur,kennis en oorgetuigingstelsels deel. Die inheemse kennisstelsels  is die kennis wat in die kultuur vasgelê is en deur die mens gebruik word om hul wêreld op te bou  en hulle bestaan te onderhou. Dit word ook oor oorgedra van die een geslag na die ander een deur die demonstrasie ,waarnemings en die implementering van die vaardigheid wat in sistuasies in die wêreld aangeleer is. Agtergrond oor die plek van inheemse kennis stelsels in die onderwys kurrikulum Mondelinge kennis word van geslag t

Filosofie oor die Xhosa Kultuur

Image
    Die AmaXhosa is een van vier nasies , bekend as Nguni , wat in Suid-Afrika voorkom. Die ander drie nasies is : AmaNdebele                                           AmaSwazi                                           AmaZulu ·        Die AmaXhosa het hulself gevestig in die Oos-Kaap en soos die tyd verloop het versprei tot in die Wes-Kaap. ·        Die nasie bestaan uit stamme en stamme.   Wat beteken die stamme ? 1.      Stamgroepe is groepe gesinne met verskillende vanne, maar hierdie tipe nasie word Amahlubi genoem. 2.      Die stamnaam sal altyd die naam wees van die voorouers of die een wat geboorte geskenk het aan die spesifieke stam. 3.      Stamgroepe vorm gewoonlik een stam en daarna vorm hul `n nasie.   ·        Die isiXhosa taal wat gepraat word het kliks ,byvoorbeeld die x,q,kr en cg in die engelse taal is letters wat die klikke vorm. Hier is kort video greep van hoe sekere woorde uitgespreek word. ( https://youtu.be/Trq_gIe1v04 ) ·        Om

Filosofie van Khoi-Khoi

Image
  -         Die Khoi-Khoi was bekend as Hottentotte genoem deur die vroeër Europeërs wat na Suider-Afrika gekom het. -         Die Khoi-Khoi het na die San in Suider-Afrika gevestig. -         Die Khoi-Khoi was herders. Hulle was ook bekend as jagters en versamelaars. -         Hulle het in groepe gewoon bekend as kampe/nedersettings wat uit 500-700 mense bestaan het. -         Hulle het in areas gewoon wat van die volgende faktore afgehang het: ·         Beskikbaarheid van water ·         Beskikbaarheid van weiveld ·         Eenheid van die gemeenskapslede   -         Die grond was in gemeenskaplike besit. -         Hulle het saam gejag en alle watergate en mineraalregte het aan almal behoort. -         As die kampe/nedersettings teg root geword het, is die land verdeel tussen stamme. Hulle moes dan onafhanklik begin te funksioneer. -         Die Khoi-Khoi het nooit in ‘n groot en magtige ryk ontwikkel nie a.g.v hul nomadiese lewenswyse. -         Al die stamle

Filosofie van die San kultuur

Image
  Die San mense Die San is een   van die oudste menslike ras in die wêreld soos in Suid-Afrika,Namibië,Oos-Botswanna,Zimbabwe,Lesotho,Mosambiek,Swaziland en Angola wat hulle deel maak van die geskiedenis van die inheemse bevolking. Die San is stelselmagtig   deur   die Khoi-Khoi,Bantoes en Europeërs verdring. In die 1950 is hulle gevolg van modernisering wat hulle geen keuse gelaat het om na boerdery om te skakel nie. Hulle word vandag gesien as ‘n bedreigende ras. Benaming van die san Die term “san” is afkomstig van die buitelander in Nama en is dus iets wat historiese lot van die san se kenne gee. Voor 1970 het hulle die term “Boesman’ gebruik. Daar is steeds ‘n diskussie oor watter van die term is neerhalend of minder neerhalend. Die leefwyse van die Sanmense Daar was ‘n verdeling van arbeid tussen die mans en vroue is sentraal van die ekonomie. Die plantvervaardige voedsel was die stapelvoedels en die vrou was die hoof versamelers wat gedien as die meer deskundige kennis va