Filosofie van die San kultuur
Die
San mense
Die San is een
van die oudste menslike ras in die wêreld soos in Suid-Afrika,Namibië,Oos-Botswanna,Zimbabwe,Lesotho,Mosambiek,Swaziland
en Angola wat hulle deel maak van die geskiedenis van die inheemse bevolking.
Die San
is stelselmagtig deur die Khoi-Khoi,Bantoes en Europeërs verdring.
In die 1950 is hulle gevolg van modernisering wat hulle geen keuse gelaat het
om na boerdery om te skakel nie. Hulle word vandag gesien as ‘n bedreigende
ras.
Benaming
van die san
Die term “san” is afkomstig van die buitelander in Nama en is dus iets wat historiese lot van die san se kenne gee. Voor 1970 het hulle die term “Boesman’ gebruik. Daar is steeds ‘n diskussie oor watter van die term is neerhalend of minder neerhalend.
Daar was ‘n verdeling van arbeid tussen die mans en vroue is sentraal van die ekonomie. Die plantvervaardige voedsel was die stapelvoedels en die vrou was die hoof versamelers wat gedien as die meer deskundige kennis van die natuur/veld gehad het.
Hullle het geweet waar hulle hul hulpbronne soos
spanspekke,knolle en bessies vind. Die vrouens het ook voedsel soos klein fuana
versamel. Die vrou was ook die oog om die ander wilde diere dop te hou en dan
aan die man oor te dra sodat hy dit in die lae jagseisoen kan jag. Die voedsel
wat die mans vang word ook onder die die ander versamelaars se gesinne verdeel.
Die
boog en die pyl is deur die san uitgevind waar die punt van die pyl in die gif
gedruk en maak hulle dan gereed om die diere te skiet. Die gif neem ‘n tydtjie voordat
dit werk darom is geskoolde jagters noodsaaklik.
Hoe kennis oorgedra word na die sanmense
Hulle
het gebruik gemaak van rotstekenninge. Die rotstekening toon ook dat daar ‘n
groot verskuiwing van werke in die gemeenskap van jagter versamelaars is.
Godsdiens
en geloof
Die san
mense het Tsui-Goub aanbid.Hulle het geglo dat hy uit die ooste uit kom wat sy
geestelike werêld wat wolke maak en dt laat reën,beesstappels verminder en die
weiding aan te verskaf en het aan die nadoodse bestaande siel geglo.
Die
Hottentotsgot bring geluk en het die een estikel van seuns verwyder puberteit
want hulle het geglo dit verhoed die geboorte van tweeling kinders.
Die eiland is hul geestelike diere en dit kom
voor in vier rituele:die eerste een is die “seuntjie se eerste doodsmaal van
diere”,die tweede een is die”meisie se puberiteit” en die tweede laaste een is
die “huwelik” en die laaste een is die “tradisiedans. Die san vroumense sit
rondom die vuur en sing kliphard terwyl die mans rondom die vrouens in ‘n
sirkel dans.
Hulle
glo in die opperwese wat die daaglikse lewe voorsit. Die elemente wat die
omgewing beheer en ‘n twede bose godheid
bring ongeluk en siektes na die aarde.
Kleredrag
van die sanmense
Hulle
het dierevelle gedra.
Voedsel
Hulle het
wilde,veldkosse,knaagdiere en slange geeet. Hulle het ‘n uitgebruide
eettrtuele.
Woning
Die sanmense het nie ‘n vaste woonplek gehad nie hulle trek agter die wild aan. Hulle het in klein groepies vir hulle ‘n tydelike woning van windskerms wat uit blare en stokke gemaak waar hulle ingewoon het.
Lewensbeskouing
Die
sanmense het ‘n groot respek gehad vir die natuur en kan die eerste
natuurbewaarde genoem word. Die grond is allemansbesit en iets waarmee hulle
mos deel om te oorleef.
Comments
Post a Comment