Slot

  1. Ons as groep het waargeneem dat die inheemse kennisstelsels ‘n groot  rol speel in die onderwysstelsels. 
  2. Dit was die beginpunt van die ontwikkeling van leer en onderrig wat bygedra het tot hoer akademiese prestasie.
  3. Dit is ook duidelik dat daar 'n verskeidenheid van inheemse kennisstelsels is in Suid-Afrika en regoor die werêld is, wat 'n bydrae dra tot die onderwysstelsel.
  4.  Dit gee skole 'n verskeidenheid van opsies om onderrig op 'n effektiewe manier te bied.

Comments

Popular posts from this blog

Beskrywing oor die inheemse kennis stelsels

Filosofie van Khoi-Khoi

Filosofie van die San kultuur